Shop

Emmse Burger Amazon Profile

Verf My Vergifnis - 'n Christelike Roman 
 Lana is reg om tou op te gooi. Nie net is sy op die vlug vir haar moorddadige stiefpa nie, sy sit ook sonder ’n plek waar sy haar skilderye kan verkoop. Terwyl sy tydelik as oppasser werk in oom Ian se weelderige huis leer sy meer oor God en hoe sy vrede kan maak met haar verlede. Dit is nie net oom Ian se swak geheue en vreemde sêgoed wat maak dat Lana lief word vir hom nie. Sy onmeetbare liefde aan haar en sy kleinseun is wat haar aan die wonder het oor die Jesus wat hy dien. Voordat Lana ’n besluit kan maak oor haar verlede moet sy kies tussen haar eie vergifnis en die haat wat sovêr nog net haar lewe verwoes het.

No comments:

Post a Comment